GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
192 – 212

#SlatDieSport 25 Julie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
25 Jul 2019 28 min

#SlatDieSport 18 Julie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels elke weeg sportsake en 'n hele lot bog daarby. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
18 Jul 2019 34 min

#SlatDieSport 11 Julie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels elke weeg sportsake en 'n hele lot bog daarby. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
11 Jul 2019 29 min

#SlatDieSport 27 Junie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts se sport program gemis? Luister gerus weer hier na die #PodCast.
27 Jun 2019 31 min

#SlatDieSport 20 Junie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het hulle weeklikse sport program aangebied gelaai met nuus en gebeurtenisse in die wêreld van Sport. Luister gerus weer hier.
20 Jun 2019 30 min

#SlatDieSport 13 Junie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels wat die voue afdeling van die Comrades Marathon gewen het en die rekord met 10 minute verbeter het en vele ander sportsoorte. Luister gerus weer hier na die Podcast.
13 Jun 2019 31 min

#SlatDieSport 30 Mei 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Lindsey Parry gesels en oor al die naweek se sport wat nog voorlê. Luister gerus weer hier na die Podcast.
30 May 2019 32 min

#SlatDieSport 23 Mei 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het weer heerlik sportsake gesels en het onder andere bietjie oor iets anders gesels en sluit 'n onderhoud met Michael W Smith in oor sy SA Toer. Luister gerus weer hier na die Podcast.
23 May 2019 34 min

#SlatDieSport 16 Mei 2019

Susan Botha en Ruben Delmage het met Pierre van Nieuwenhuizen, HUB van Cosmo Industrial gesels oor vanjaar se Cosmo Run, met Coach Lindsey Parry oor Comrades voorbereiding en vele meer. Luister gerus weer hier.
16 May 2019 30 min

#SlatDieSport 9 Mei 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels en regstreeks vanaf Loftus Versveld. Duane Vermeulen, Rosco Specman en Coach Pote Human het 'n draai kom maak. Luister gerus weer hier na die Podcast.
9 May 2019 38 min

#SlatDieSport 25 April 2019

Lindsey Parry, Xolani Luvuno en Hein Venter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage & Arnold Geerdts kom inloer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
25 Apr 2019 36 min

#SlatDieSport 11 April 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie gesels oor die Gholf wat tans aan die gang is, Varsity Beker Rugby, Super Rugby die Munga en vele meer. Luister gerus wees hier na die #Podcast.
11 Apr 2019 30 min

#SlatDieSport 4 April 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Coach Lindsey Parry gesels oor besering as mens oefen vir Comrades en hoe om dit te hanteer. Verder het hulle oor verskeie sport gebeurtenisse gesels wat die naweek plaasvind. Luister gerus weer hier na die #Podcast.
4 Apr 2019 31 min

#SlatDieSport 28 Maart 2019

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
28 Mar 2019 30 min

#SlatDieSport 7 Maart 2019

Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane gesels oor die voorgestelde 40% rassekwotas wat voorgestel is en later onttrek het. Verder het hulle met Sport Sielkundige, Charles Malanga gesels oor die invloed van sulke besluit op jong atlete. Verder het hulle gesels oor…
7 Mar 2019 41 min

#SlatDieSport 28 Februarie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van die korrekte voeding in aanloop na die Comrades Marathon toe en oor al die ander sport tans aan die gang. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
28 Feb 2019 34 min

#SlatDieSport 21 Februarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Heyn van Rooyen – Hoofbeampte van Medihelp Mediese Skema gesels oor die Medihelp Sunrise Monster Run wat op 2 Maart 2019. Verder het hulle met die offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels en oor vele ander sporte wat plaasvind. Luister gerus weer…
21 Feb 2019 36 min
192 – 212