Cape Pulpit 729AM Get Up & Go Breakfast - Family Dads & Lads - Jannie Putter

Get Up & Go Breakfast - Family Dads & Lads - Jannie Putter

Jannie Putter is a mental coach, author and motivational speaker and speaks on: thoughts, attitudes, dreams and living a life of adventure.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
189 Episodes
52 – 72

Jannie Putter – Terugslae

As ons struikel en val, weet net dat dit iets is wat almal ervaar. As jy val en jy bly lê, dan het jy hoop verloor. Staan op! Laat daardie seer plek gesond word en stap voorentoe as 'n oorwinnaar.
23 Jan 2023 8 min

Jannie Putter – Hoop

Jannie deel hoe hulle gesin ‘n oefening gedoen het waar hulle gedeel en neergeskryf het, die dinge waarvoor hulle hoop vir die nuwe jaar. Dis ‘n kragtige tyd van saamstaan en saam werk.
9 Jan 2023 7 min

Jannie Putter – Vergelyking

Ons is bang om met ander te vergelyk. Ons wil nie klink asof ons te veel van onself dink nie, maar ons wil nie klink asof ons onbevoeg is nie. So wat sê ons oor onself?
12 Dec 2022 6 min

Jannie Putter – Wat Praat Jy Oor Jou Kinders?

Ons gee vir ons kinders byname, maar wat praat ons dat elke dag oor hulle? So 'n bynaam kan hulle gedrag afekteer. Kom ons gee mekaar name wat ons gedrag tot ons voordeel sal beinvloed.
5 Dec 2022 8 min

Jannie Putter

Jannie Putter is a mental coach, author and motivational speaker and speaks on: thoughts, attitudes, dreams and living a life of adventure.
28 Nov 2022 8 min

Jannie Putter – Het Jy Genoeg

Dis ‘n groot uidaging om in die oomblik te leef en om die dinge van die lewe te waardeur. Kan jou geld eintlik die waardevolste dinge koop?
21 Nov 2022 7 min

Jannie Putter – Moenie Oordeel Nie

As jy iemand oordeel, grawe jy vir jouself 'n gat. Leef ons sonder foute en struikelblokke? Moet dan nie ander oordeel nie. Wees vry daarvan!
14 Nov 2022 8 min

Jannie Putter – Hardkoppigheid

Hoekom wil jy nie verander nie? Vir wat is jy bang? Jannie deel hoe belangrik dit is om bereid te wees om jou gedagtes te verander.
7 Nov 2022 9 min

Jannie Putter – 26 September 2022 - Laat Hulle Gaan

Ons moet mense ‘laat gaan’ – Sometyds werk verhoudings net nie. Mense moet goeie dinge uit ons bring en on suit hulle. Verhoudings moet goeie dinge in ons lewe bring en daar moet vrugte en vrede wees.
11 Oct 2022 7 min

Jannie Putter 19 September 2022 - Wees Sag

Woede is nie ‘n goeie emosie om te he nie. Ons kinders kyk vir ons en ons moet hulle wys hoe om met hulle emosies to werk. Ons moet sag wees om seker te maak ons maak ‘n sterk impak op die wereld.
21 Sep 2022 6 min

Jannie Putter – 01 August 2022 - Familiariteit

Daar is tye wanneer ons die pret in die lewe verloor want ons is te bekend met die mense naaste aan ons. Ons gee baie keer die beste vir vreemdelinge want ons wil ‘n goeie indruk skep en haal partykeer ons emosies op ons naastes uit, en vergeet hulle waarde…
2 Aug 2022 8 min
52 – 72