06.02.2023 - Daar is ‘n ou Afrikaanse liedjie met die woorde: “O die donkie, die donkie is ‘n wonderlike ding …” Maar nou klink dit vir my, as ek kyk na ons tema van vandag, asof ons wonderlike donkies ook op die lysie is van slagoffers en teikens van wildlewe…
23.01.2023 - Diegene van ons wat bietjie meer gesondheidsbewus is, het al dikwels gehoor dat avokados as ‘n super-kos beskou word. Maar diegene wat lief is vir avo’s weet ook hoe duur hulle geword het, soos wat hulle meer gewild geword het – en teen hierdie tyd behoort ons te…
16.01.2023 - Dit klink vir my, as ek na vandag se tema kyk, dat daar min sektore is wat immuun is teen korrupsie en bedrog! Interpreteer ek ons tema reg dat selfs instansies van hoër onderwys nie 'n uitsondering is nie – ten spyte daarvan dat dit die plekke is…
09.01.2023 - Vandag takel ons ‘n sensitiewe onderwerp so vroeg in die jaar – maar dit maak dit nie minder van ‘n realiteit nie, en op die vooraand van ‘n nuwe skooljaar is dit belangrik dat ouers bewus is van kinders wat pornografie kyk. Is dit ‘n internasionale verskynsel of…
02.01.2023 - Ons het so skuins voor Kersfees gepraat oor die feit dat troeteldiere nie ideale Kersgeskenke is nie omdat dit dikwels 'n emosionele keuse is en mense nie die omvang van die verantwoordelikheid daarvan besef nie. Maar vandag se tema klink vir my asof sommige mense se idees van…
2 Jan
15 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.