Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1220 – 1240

Ps Muller Craukamp

Charles van Onselen gesels met Ps. Muller Crauwkamp oor die Mannebediening by Doxa Deo Moot en ook sy inset op Radiokansel
6 Dec 2022 11PM 18 min

Gateway News 30 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
30 Nov 2022 2AM 5 min

Kalaharistories: Feestyd op Soetwater

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Feestyd op Soetwater” uit Romeine 2:10
29 Nov 2022 11PM 6 min

Ps Japie Venter: Om gefokus te lewe

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor sy tema: Om gefokus te lewe uit 1 Korintiërs 7:35 (ABA)
29 Nov 2022 10PM 7 min

Suzette du Toit gesels saam

Charles van Onselen gesels met Suzette du Toit van Avon, 'n kosbare luisteraar wat pryse borg vir Skattejag en letterlik deelneem aan elke gesprek.
24 Nov 2022 11PM 14 min

Lukas Korff - The Cup Song

Charles van Onselen gesels met Lukas Korff oor hoe die pandemie hom gelei het tot ‘n gewaarwording dat, selfs al is hy in die bediening, hy eerstens ‘n man vir sy vrou en ‘n Pa vir sy kinders is. Dit het gelei na iets baie kosbaars…
17 Nov 2022 10PM 16 min

Beatrice Lotter se kronkelpad met Jesus

Charles van Onselen gesels met Beatrice Lotter, skrywer van My Broken Mug, oor hoe mens planne maak, maar dat ‘n lewe saam met die Here nie altyd uitwerk soos ons dit beplan nie. SPREUKE 16:9 AFR53 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy…
16 Nov 2022 11PM 20 min

Kalaharistories - Vasgeplakte Woorde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vasgeplakte Woorde” uit Johannes 18:16 – 17
16 Nov 2022 2AM 5 min

Gateway News 16 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
16 Nov 2022 1AM 5 min

Gideon Swart - Hou by God se plan

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Hou by God se plan.”
15 Nov 2022 11PM 3 min

Beatrix Henzen profiel onderhoud

Charles van Onselen gesels met Beatrix Henzen – sy het nou ook begin uitsaai op Radiokansel en ons wou haar graag as mens beter leer ken.
15 Nov 2022 11PM 14 min

Ps Japie Venter inspirasie

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: Om te glo en lief te hé.
15 Nov 2022 11PM 6 min
1220 – 1240