Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1240 – 1260

Prof PG Meiring oor reuse

Charles van Onselen gesels met Prof Piet Meiring oor sy boek – In Daardie Tyd Was Daar Reuse", en sommer ook sy eie getuienis en hart vir Jesus vandag.
11 Nov 2022 1AM 20 min

Barries Barnard delf dieper

Johann Els gesels met Barries Barnard. Hy is deur mediese hel. Maar as gevolg van sy leiding, het hy vandag ‘n brandende passie om siele vir Jesus te wen.
9 Nov 2022 11PM 17 min

Kalaharistories: Gertjie se openbaring

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gertjie se openbaring” uit Johannes 3:16
9 Nov 2022 3AM 6 min

Gateway News 9 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
9 Nov 2022 2AM 5 min

Charles van Onselen - volmaakte wet

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Volmaakte wet” uit ‭‭PSALMS‬ ‭19:8‬ ‭AFR53‬‬ “Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.”
8 Nov 2022 11PM 7 min

Rossi Rossouw ken Goddelike herstel

Johann Els gesels met Rossi Rossouw. Hy is van die Evangelistic Association – Boksburg en het ‘n hele getuienis oor hoe drasties die Here hom gered het uit ‘n total verlore en gebroke lewe.
8 Nov 2022 11PM 17 min

Gideon Swart- kwaliteit afsondering

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: “Kwaliteit afsondering help almal.”
8 Nov 2022 8AM 4 min

Rozaan Steyn vs Tafelberg uitdaging

Johann Els gesels met ‘n baie dapper dame vandag. Rozaan Steyn het ten spyte van onfiksheid en veelvuldige sklerose (‘n siekte wat die beskermende lagie rondom jou senuwees aanval) Tafelberg gaan klim om hoop te gee aan alle MS leiers daar buite.
3 Nov 2022 12AM 12 min

Kalaharistories: almal sal weet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Almal sal weet” uit Fil 2:10
2 Nov 2022 6AM 6 min

Gateway News 2 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
2 Nov 2022 6AM 5 min

Charles van Onselen: geloof behaag God

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Geloof Behaag God” uit HEBREËRS‬ ‭11:6‬ ‭AFR53‬‬ “En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is…
2 Nov 2022 4AM 5 min

Herman Steynberg: Sy lewe op die straat!

Dan gesels ons met Herman Steynberg van Dare2Love oor hulle inisiatief om op straat dienste te hou, evangelisasie te doen en mense te doop ook, en hoe die Here bonatuurlik hiervoor voorsien.
28 Oct 2022 2AM 18 min

Kalaharistories - Ore wat moeg is

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ore wat moeg is” uit 1 Sam 15:9B en…
26 Oct 2022 9AM 5 min

Gateway News for 26 Oct

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
26 Oct 2022 9AM 5 min

Gideon Swart: Jesus se oorlogstoespraak

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Jesus se “oorlogstoespraak.”
26 Oct 2022 12AM 4 min

Charles van Onselen: Onwankelbaar

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Onwankelbaar uit JESAJA‬ ‭54:10‬ ‭AFR53‬‬ “Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond NIE WANKEL NIE, sê die Here, jou ONTFERMER.”
25 Oct 2022 11PM 6 min

Dr Gustav Gous: gewoontes maak saak Ep 2

Inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag n.a.v. sy saakmaak reeks. Vandag - Gewoontes maak saak. (Doen dit aanhoudend) – Episode 2
25 Oct 2022 11PM 7 min
1240 – 1260