Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1360 – 1380

Charles van Onselen: Welbehaaglik voor U

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: WELBEHAAGLIK VOOR U uit PSALMS‬ ‭19:15‬ ‭AFR53‬‬ “Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart WELBEHAAGLIK wees VOOR U aangesig, o Here, my rots en my verlosser!”
13 Jul 2022 12AM 4 min

Gateway News: Samuel Murrombe's testimony #3

Then we focus on the kind of news that can build us up. Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates Samuel Murrombe's testimony of "Prisoner to evangelist", episode…
12 Jul 2022 4AM 5 min

Gateway News - Samuel Murrobe #2

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates Samuel Murrombe's testimony of "Prisoner to evangelist", episode #2
12 Jul 2022 4AM 5 min

Heidi Versveld - Precious Blessings

Dwain van Rensburg gesels met Heidi Versveld, wat huismoeder is by Precious Blessings. Hulle en twee ander pare het The Rock Place of Safety gestig waar kinders geplaas word wat veilig moet bly. Hulle het ‘n doeke veldtog van stapel gestuur waaroor ons meer uitvind.
7 Jul 2022 12AM 14 min

Charles van Onselen; Liefdes-vryheid

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Liefdes-vryheid uit ‭‭GALÁSIËRS‬ ‭5:13‬ ‭AFR53‬‬ “Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar DIEN mekaar deur die LIEFDE.”
6 Jul 2022 11AM 3 min

Robert Pollard - Walking on Water Skoeneporjek

Johann Els gesels met Robert Pollard oor die Mandela Dag Projek wat “Walking on Water” hierdie jaar doen om 250 behoeftiges kos, handskoene en selfs nuwe skoene te gee.
6 Jul 2022 11AM 14 min

Simphiwe Mdlalose: Let My people move forward

South African author, speaker and entrepreneur, Simphiwe Mdlalose uses powerful Bible-based references, to share from his personal experiences as a father, businessman, son and friend. His theme today: “Let My people move forward” from Ex 14:15+18
5 Jul 2022 6AM 2 min

Div Louw para-atleet oor Polio

Johann Els gesels met Izak de Villiers Louw (ook bekend as Div Louw). Hy is ‘n 70-jarige polio oorlewende en daar is tans ‘n nuwe bewustheidsdryf vir hierdie siekte, aangesien dit skielik weer aan die toeneem is. Hy vertel ons meer.
1 Jul 2022 4AM 18 min

Izak Tladi testimony

Johann Els is speaking to Izak Tladi about his years in prison. How he met Jesus there and how that changed his life forever.
30 Jun 2022 6AM 12 min

Kalaharistories: Adres in Sukkelstraat

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Adres in Sukkelstraat” uit Jakobus 1:25
29 Jun 2022 12AM 6 min

Charles van Onselen: God-gegryp

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God-gegryp uit ‭‭ ‭‭JESAJA‬ ‭41:13‬ ‭AFR53‬‬ “Want Ek, die Here jou God, GRYP jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees NIE bevrees nie, Ek HELP jou.”
29 Jun 2022 12AM 2 min

Siphiwe Mdlalose: Count it all joy

South African author, speaker and entrepreneur, Simphiwe Mdlalose uses powerful Bible-based references, to share from his personal experiences as a father, businessman, son and friend. His theme today: Count it all joy from James 1:2-4.
28 Jun 2022 3AM 2 min

Gideon Swart - nuwe genade

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Nuwe genade selfs in onmoontlike omstandighede. KLAAGLIEDERE 3:22-23 AFR53 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut;…
28 Jun 2022 12AM 3 min

Charles van Onselen: Vaderlike Ontferming

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Vaderlike ontferming uit ‭‭PSALMS‬ ‭103:13-14‬ ‭AFR53‬‬ “Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees. Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is,…
27 Jun 2022 4AM 4 min

Gustav Gous: Energie vir die lewe

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Waar kry ek energie vir die lewe?
27 Jun 2022 4AM 10 min

Rolanda le Roux - Voetstoots

Charles van Onselen gesels met ‘n bondeltjie energie met die naam Rolanda le Roux. Sy het so pas haar boek “Voetstoots” vrygestel, en dit het natuurlik ‘n hele getuienis daaragter wat jou baie gaan seën vandag.
27 Jun 2022 3AM 17 min
1360 – 1380