Henco Kruger vir Kruger Internasionaal
--:--
Dwain van Rensburg gesels met Henco Kruger oor: “Die groente in SA se inflasiemandjie: Aartappels en uie kom nie meer teen ‘n appel en ‘n ei nie en wortels is die wortel van alle kwaad.”