Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1720 – 1740

Glenn Weiss from the Jesu Club

Johann Els is speaking to Glenn Weiss from the Jesu Club, who wants to help people practically and physically by creating jobs for those who need it desperately.
25 Jun 2021 12AM 15 min

Kalaharistories - Sy genadespoor

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sy Genadespoor” uit Johannes 12:26
23 Jun 2021 11PM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
23 Jun 2021 1AM 5 min

Johan van der Merwe - U-CAN

Johann gesels met Johan van der Merwe oor United Christians Against Narcotics (U-CAN), sy betrokkendheid en waaroor hulle bediening alles gaan.
23 Jun 2021 12AM 18 min

Rev Frank Chikane - The Church for healing and transformation in SA

Janine is speaking to Rev Frank Chikane, former director-general of the presidency under Thabo Mbeki and a senior leader of the SA Council of Churches concerning a zoom meeting he had with the church leaders in the Eastern Cape about how the church can influence and transform SA.
22 Jun 2021 7AM 22 min

Sanet Deysel - Jy word wat jy glo

Sanet Deysel is 'n lewensafrigter, maar meer belangrik, 'n volgeling van Jesus Christus. Hier deel sy die beginsel van hoe jy word wat jy glo.
22 Jun 2021 12AM 4 min

Johan van der Merwe van Trinity Gemeente

Johann Els gesels met Johan van der Merwe van Trinity Bediening. Hy was self ook ‘n uitsaaier, so ons gaan heerlik gesels oor sy eie getuienis, hulle gemeente en die hoe die virus hulle broodnodige uitreike na mense beinvloed.
18 Jun 2021 12AM 13 min

Delfina Correira overcomes fear and insomnia

Johann Els is chatting to Delfina Correia, the founder of Be Made Whole, a John Maxwell Team independent certified teacher, speaker, author, blogger, entrepreneur and coach. Today she tells us how One Word from God delivered her from fear and insomnia.
18 Jun 2021 12AM 13 min

Gateway news

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
16 Jun 2021 6AM 4 min

Kalaharistories - Glo jy?

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "’Glo jy?" uit Genesis 22:14.
16 Jun 2021 6AM 3 min

Charles van Onselen - Godskuiling

Charles van Onselen se tema vir die dag is: GODSKUILING uit Psalm 91:1-3 (1983) 1 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, 2 hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”
16 Jun 2021 3AM 6 min

Xenia Swanepoel van Kingdom Culture Global

Johann gesels met Xenia Swanepoel. Sy is stigter en besturende Direkteur van Kingdom Culture Global, en ons gaan gesels oor haar eie getuienis sowel as die bediening en hulle onlangse uitreik na Uganda.
16 Jun 2021 3AM 16 min

Francois Schoombie - Run/Cycle for Hope wedloop

Johann Els gesels met Francois Schoombie van Kerk Sonder Mure oor die Run/ Cycle of Hope wat 21 en 22 Aug plaasvind in Centurion en eintlik reg oor die wêreld. Dit is natuurlik waar mens 5/10/21/42km opsies het om te hardloop/ te ry, en vir elke inskrywing word ‘n Bybel…
11 Jun 2021 3AM 13 min

Kalaharistories - 'n Feestelike Dink en Doen

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "'n Feestelike Dink en Doen" uit Genesis 13:16…
9 Jun 2021 12AM 4 min

Gateway News for the Week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
9 Jun 2021 12AM 4 min

Marijke Cilliers - "Boeta! Help! Ek Brand!"

Johann Els gesels met Marijke Cilliers. Sy is ‘n groot skok deur toe vlamme skielik haar hele liggaam oortrek het. Maar sy ken die Here se genade en deel haar genesingspad vandag.
8 Jun 2021 11PM 13 min

Charles van Onselen - 'n Nuwe Hart

Charles van Onselen deel vandag uit ESÉGIËL 36:26 AFR53 oor "‘n Nuwe hart." "En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee."
8 Jun 2021 11PM 6 min

Carol Campbell - Healing Rooms Africa

Johann Els is speaking to Carol Campbell, the Cape Town-based director of Healing Rooms Africa, an interdenominational Christian ministry that promotes restoration and healing as a normal part of Christian ministry
3 Jun 2021 12AM 15 min
1720 – 1740