Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1740 – 1760

Charles van Onselen - Gestuurde Vrede

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Gestuurde Vrede.” “Jesus het weer vir hulle gesê: “Ek gee vir julle MY VREDE. Die Vader het My gestuur. Nou STUUR Ek JULLE ook.”” ‭‭Johannes‬ ‭20:21‬ ‭ABA‬‬
3 Jun 2021 12AM 4 min

Mandi Hart Parenting World Changers Tour

Johann Els is speaking to Speaker, Author, Mom & Advocate for Courageous Living, Mandi Hart, about her Parenting World Changers tour in SA, and also the book with the same name she is releasing during this time.
2 Jun 2021 5AM 15 min

Kalaharistories - Opdrag Uitgevoer

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Opdrag uitgevoer” uit Johannes 13:14 NLV
2 Jun 2021 12AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
2 Jun 2021 12AM 4 min

Eugene Kleynhans - Akkute Pankreatitus se moses!

Een oomblik is jy nog OK, die volgende oomblik het jou hele wêreld in pyn verval en mense moet jou by die hospitaal kom groet! Dit is dan wanneer jy weet daar is geen ander redding nou as Jesus nie. Eugene Kleynhans vertel ons van sy ervaring.
25 May 2021 5AM 8 min

Weruschka Oosthuizen - Fall and Headlights

When you fall in a way that should have killed you, and you drive on a highway with no lights, and then a truck angel guides you to safety, you know there is a God, and He LOVES you! Weruschka Oosthuizen relates these two stories but she has many more…
25 May 2021 5AM 8 min

Brian Saul is walking a mile in others' shoes

Johann Els is speaking to a social entrepreneur, Author, Speaker, Life Coach and Talent manager Brian Saul, also known as Oufadafada (his Kasi township nickname), who is passionate about getting young people from a dead end existence and directing them to a life of hope and meaning to God’s glory!
20 May 2021 12AM 20 min

Kalaharistories - Verraai in Stilte

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Verraai in stilte" uit Johannes 18:16-17.
19 May 2021 4AM 6 min

Gateway - Christian news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom this week.
19 May 2021 12AM 4 min

Charles van Onselen - Kyk Vorentoe!

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Kyk vorentoe” uit SPREUKE‬ ‭4:25-27‬ ‭AFR83‬‬‭‭ “Hou jou oë op die PAD VORENTOE, KYK REG VOOR JOU UIT. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. Moenie links of regs wegdraai…
19 May 2021 12AM 5 min

Schalk Reyneke about "Kingdom Restitution"

Schalk Reyneke tells us about Kingdom Restitution – a platform to network, brainstorm and help develop strategies with the end goal to be a "Solution Factory" in the Western Cape - by inviting leaders in existing networks, CEO’s of businesses, Heads of organisations, Visionaries of movements and all who have…
14 May 2021 5AM 15 min

Germano Moses woeker met sy talente

Johann Els gesels met Germano Moses oor sy nuwe program “’n Ware Getuienis” asook TV kanaal en films waarmee hy besig is. Mense is besig om ‘n verskil te maak en ons wil sulke mense vier…
13 May 2021 12AM 15 min

Kalaharistories - Vreesloos

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vreesloos.” uit 2 Sam 22:30
12 May 2021 8AM 6 min

Suid Afrika, Kovid19 en die Toekoms (6) - Toekomsgerig

Vandag se inspirasie is deur Prof. Hoffie Hofmeyr, met sy reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar hy prakties raak oor die toekoms van kerkwees en bediening gedurende en na afloop van ‘n wêreldwye pandemie.
12 May 2021 8AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
12 May 2021 4AM 4 min

Suid Afrika, Kovid19 en die Toekoms (5) - Platteland

Vandag se inspirasie is deur Prof. Hoffie Hofmeyr, met sy reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar hy prakties raak oor hoe kerkwees en bediening op die platteland uniek beïnvloed word te midde van ‘n wêreldwye pandemie.
12 May 2021 4AM 4 min

Suid Afrika, Kovid19 en die Toekoms (4) - Versoening

Vandag se inspirasie is deur Prof. Hoffie Hofmeyr, met sy reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar hy prakties raak oor hoe ons in die kerk sal moet aanpas na aanleiding van die wêreldwye pandemie.
12 May 2021 4AM 4 min

Suid Afrika, Kovid 19 en die Toekoms (2) - prakties

Vandag se inspirasie is deur Prof. Hoffie Hofmeyr, met sy reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar hy prakties raak oor kerkwees en bediening te midde van ‘n wêreldwye pandemie.
12 May 2021 4AM 4 min

Suid Afrika, Kovid 19 en die Toekoms (1) - Storms

Vandag se inspirasie is deel van ‘n reeks genaamd SUID-AFRIKA, KOVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar Professor Rickus Fick vandag prakties raak oor die storms waarin die kerk onsself gedurende die pandemie bevind.
12 May 2021 4AM 4 min
1740 – 1760