Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1760 – 1780

Suid Afrika, Kovid 19 en die Toekoms - Inleiding

Vandag se inspirasie is ‘n nuwe reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar Prof. Hoffie Hofmeyr vandag prakties raak oor kerkwees en bediening te midde van ‘n wêreldwye pandemie.
12 May 2021 3AM 5 min

Charles van Onselen - Die Here jou toevlug

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “DIE HERE JOU TOEVLUG uit PSALMS 27 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? As misdadigers op my…
12 May 2021 1AM 4 min

Geopende Deure Suider Afrika is 50 jaar oud die jaar

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Jan Gouws van Geopende Deure Suider Afrika. Hierdie strategies belangrike organisasie vier hierdie jaar hulle 50ste verjaarsdag en ons wil dit saam met hulle vier!
12 May 2021 1AM 19 min

Jaco Smit - Global Youth Movement Week of Prayer

Janine van Niekerk is speaking to Jaco Smit from KSM about the Global Youth Movement Week of Prayer happening from 16 - 22 May, mobilising youth from around the globe to pray for 1 000 000 young people to be reached for His kingdom on the 22nd of May.
7 May 2021 6AM 17 min

Mariana Carroll: Women @ Work Ministries

Johann Els gesels met Mariana Carroll. Sy is ‘n leier en direkteur by Women @ Work Online Ministries en ons wil uitvind hoe hulle vroue reg oor die wêreld betrek en inspireer op ‘n daaglikse basis.
7 May 2021 12AM 19 min

Two months into the Walk of Faith

Edward Henry Pozyn and Anthony Reginald Fish is 2 months into their Walk of Faith from Howick KZN to Cape Town. They are now in Laingsburg and the aim is to deliver a prophetic scroll in the Cape. We spoke to him just before they went on the road, so…
6 May 2021 12AM 16 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
5 May 2021 7AM 4 min

Ps Desmond Wessels - As die Here vir jou 'n platvorm gee

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Ps Desmond Wessels. Hy is leraar by Gemeente van Christus Randfontein wat sosiale media gebruik om sy boodskappe by mense uit te kry. Ons gesels sy eie getuienis en bediening vanmiddag.
5 May 2021 7AM 12 min

Charles van Onselen - Die Middelaar Mens

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Die middelaar mens.” uit 1 Tim 2:5. “want daar is EEN God en EEN MIDDELLAAR tussen God en die mense, die mens Christus Jesus.” Afr 53
5 May 2021 7AM 4 min

Kalaharistories - 'n Hemelse Glimlag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "'n Hemelse Glimlag." uit Psalm 61:6B
5 May 2021 4AM 6 min

Charles van Onselen - Stort nie neer

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “STORT NIE NEER” uit PSALMS‬ ‭37:23-24 “Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg. As hy val, dan STORT hy NIE neer nie; want die…
3 May 2021 5AM 5 min

Trevor Malgas - Jesus Red My!

Johann Els gesels met Trevor Malgas, ‘n nuwe kunstenaar oorspronklik van Namibië af, maar nou al 20 jaar hier in SA en aan die musiek maak. Ons leer hom, sy gesin, sy getuienis en sy musiek ken, alles in een middag ;-)
3 May 2021 5AM 10 min

Chuck Stevens - The Integrity Pledge

Johann Els is speaking to Chuck Stevens about the Integrity Pledge. This is something we feel all leaders in SA should pledge, but first we need to start with ourselves. We started this conversation last week, but could not finish it, so here we go again.
3 May 2021 5AM 6 min

Fanie van Vuuren van Police for Christ

Johann Els gesels met Fanie van Vuuren van Police for Christ. Hy het sy eie getuienis en dan ook hierdie bediening onder die polisiemanne en vrouens.
3 May 2021 5AM 13 min

Kalaharistories - Darie Anner Kant

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Darie Anner Kant." uit Psalm 118:5-6
26 Apr 2021 4AM 6 min

Sandra VanStaden van Tonder se Bybelaktiwiteitsboeke

Johann Els gesels met Sandra VanStaden van Tonder, skrywer van “Facts From the Bible" wat bestaan uit speletjies, blokkiesraaisels, vasvrae en allerhande bàie oulike kinder en tiener-vermaak; alles gebasseer op feite uit die Bybel. Ons wil uitvind wie sy is, en hoekom hierdie boeke dan?
22 Apr 2021 11PM 12 min

Kalaharistories - Blapsie se Bederf

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Blapsie se Bederf" uit Eksodus 33:19.
21 Apr 2021 12AM 6 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
21 Apr 2021 12AM 4 min

Theo Geyser verduidelik die Kolonie

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Theo Geyser van Prophet faam! Hulle het nou na 16 jaar se uitrus, uiteindelik weer kans gesien vir ‘n splinternuwe Prophet album met die naam Kolonie, en ons wil hoor wat hulle te sê het en hoekom daardie CD cover?
21 Apr 2021 12AM 14 min

Charles van Onselen - Kweek Volharding

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Kweek Volharding” uit ‭‭ROMEINE‬ ‭5:3-5‬ ‭AFR83‬‬ “Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry KWEEK VOLHARDING, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof…
21 Apr 2021 12AM 7 min
1760 – 1780