Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
227 Episodes
200 – 220

Perspektief saam met Jannie Pelser

Prof. Susan Booysens (politieke analis) en,dr. Angelique Coetzee (Covid-19) en Prof. Jo-Ansie van Wyk ( politieke analis) gesels oor die afgelope week se gebeure
7 Jul 2021 46 min

Die verwikkelinge rondom Mnr Zuma

Prof. Susan Booysen gesels oor die verwikkelinge rondom mnr Zuma Prof. Dirk Kotze deel sy insigte oor die naderende verkiesing. Ds Jana de Lange gesels oor hoop in n tyd soos hierdie
30 Jun 2021 51 min

Die Zondo kommisie - wat kom daarna?

Jannie Pelser gesels met kenners: Die Zondo kommisie - wat kom daarna? Art.25 - waaroor gaan die gesprek Covid-19 - die huidige stand van sake onder die loep.
23 Jun 2021 50 min

Jeugdag 2021

Andre Duvenhage, Christina Landman en Hendri Tromp deel hul perspektiewe iir Jeugdag
16 Jun 2021 50 min

Suid Afrika, land van uitdagings

Suid Afrika, land van uitdagings. Prof. Andre Duvenhage gesels oor skuiwe op politieke terrein. Dr Angelique Coetzee gesels oor die COVID-19 derde vlaag & Gary Kieswetter gesels oor leierskap.
12 May 2021 53 min

Korrupsie, hoop & die toekoms van Suid-Afrika

Prof. Andre Duvenhage deel sy gedagtes oor staatskaping en korrupsie asook wat die toekoms mag inhou vir Suid-Afrika & Gary Kiesetter gesels oor hoop in en vir n tyd soos hierdie. Ivor Swartz vertel van sy boek "die verlore seun van die Gaatjie."
21 Apr 2021 54 min

Die 30 dae reëling mbt amptenare onder verdeking

Prof Andre Duvenhage gesels oor die 30 dae reeling met betrekking tot amptenare oor wie daar n wolk van verdenking bestaan Theo Geyser gesels oor hul album Kolonie Barend le Grange gesels oor watter verskil ons kan maak om plaaslike owerhede se gebrekkige dienslewering aan te vul.
7 Apr 2021 48 min

Perspektief deel 2

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
19 Mar 2021 29 min

Jannie Pelser gesels oor aktualiteit

Jannie Pelser in gesprek met prof. Pieter Labuschagne oor die mandaat van die Zondo kommissie. Hy gesels met dr Angelique Coetzee oor die verwarring rondom J&J enstof.
10 Mar 2021 51 min
200 – 220