Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
211 Episodes
80 – 100

Interview with Kass Naidoo

In this Interview Mike asks the big question; Why is it that Women's sport in general does not get the same attention and coverage as their male counterparts? Mike and Kass Naidoo, The First Women Cricket Television Commentator and founder of G-Sport talk about her journey and battles to celebrate…
14 Jun 2023 26 min

AND NEW WC Boxing Champion Jami Webb

YES COACH!!!!! Met hierdie woorde is 4 jaar se harde werk en opofferings beloon met die titel Wes-Kaap Boks Kampioen....die geveg slegs 1 minuut en 32 sekondes Jami Webb deel die gevoel toe hy hierdie woorde hoor en sy afrigter deel met ons die opbou tot hierdie geveg.
7 Jun 2023 15 min

Kortpad | Moeggesukkel | Gerald & Liomee

Moeggesukkel; 'n nie-regeringsorganisasie wie duisende mense al gehuisves, gevoed, gerehabiliteer en werksgeleenthede geskep het, en bloot 'n steun vir so baie mense kon wees.
27 Mar 2023 6 min
80 – 100