Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
112 Episodes
60 – 80

Amerika en Iran. Waar laat dit Suid-Afrika?

Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Ernst Roets van Lex Libertas oor die afgelope naweek waartydens Amerika vir Iran aangeval het deur bomme oor sy kernaanlegte af te gooi. Wat is volgende en hoe raak dit ons as Suid-Afrikaners.
23 Jun 2025 7AM 7 min

Wonderwerkstorie van Pippie Kruger

Ons het die 2 jarige Pippie Kruger in 2011 leer ken toe sy op Oujaarsdag 80% brandwonde oor haar lyfie opgedoen het toe 'n bottel aansteekvloeistof ontplof het. Na 77 operasies, 5 hartaanvalle en 'n beroerte vier sy vandag haar 16de verjaarsdag. Die Real Brekfis se Neville, Benescke en Francois…
9 Jun 2025 1AM 9 min

Die Real Brekfis gesels met Melissa Knobb

Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met hoof van operasies by SANCCOB, Melissa Knobb oor "World environment day"
5 Jun 2025 3AM 7 min

Die Real Brekfis gesels met Early B

Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Early B gesels op vandag se 100 Jaar viering van Afrikaans.
8 May 2025 3AM 16 min

Die Real Brekfis gesels met Lucille May oor haar gebruik van Nagmaal

Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Lucille May gesels oor haar gebruik van Nagmaal. Sy neem dit al vir 13 jaar elke dag, en getuig van die kragtige vrug wat dit in haar lewe gebring het. #Nagmaal #Paasfees #KragVanDieKruis
16 Apr 2025 1AM 13 min
60 – 80