Priscilla Babu - die Regter kom

Loading player...
Priscilla: Ek het die lied geskryf terwyl ek nog op hoërskool was. Ons het ‘n karavaan voor ons huis gehad en ek was baie lief om daar te gaan studeer of net my liedere te gaan skryf, my Bybel te lees of te gaan slap en wegkruip om huis skoon te maak. Daar het ek toe Die Regter kom gekryf in 1993.
23 Sep 2021 English South Africa Christianity · Music

Other recent episodes

Appel - Genade Water

Janine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek.
11 Jul 13 min

Sean Butler - Gee ons krag

Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.
11 Jul 16 min

Jo Black by ons damesoggend

Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.
4 Jul 18 min