Lynette Beer: Wanneer die vyand aanval
--:--
Lynette Beer verduidelik aan die hand van onder andere Jesaja 59:19 hoe die Here op onverwagse maniere intree wanneer die vyand aanval.