Elmar en Nadine Du Rand: Sendelinge in Japan

Loading player...
Nadine Du Rand en haar man Elmar is sendelinge in Japan.
"Ons is alreeds 3jaar sendelinge daar. Ons werk saam met die sendings organisasie OMF. Beide ek en my man het teologiese studies voltooi en het beide sendingwerk gedoen saam met die Afrika Evangeliese Bond (Elmar) en ek het op Operasie Mobilisasie se Logos Hope skip sendingwerk gedoen."
Hulle is tans in Suid-Afrika.en deel graag by gemeentes oor ons roeping in Japan en ons hart vir Japan Sell kontak nr 07 999 122 31 of op facebook
7 Jun 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - Come and see for yourself

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Matthew 28 with the invitation to come and see for yourself.
27 Apr 1AM 5 min

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min