Lynette Beer: wat werklik saakmaak

Loading player...
Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie.
SPREUKE 14:12 AFR53
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 12PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - Come and see for yourself

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Matthew 28 with the invitation to come and see for yourself.
27 Apr 1AM 5 min

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min