Spreeklewe - Ware Vriendskap

Loading player...
JOHANNES 15:12-15 AFR83
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.
Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê.
Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie,
want 'n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende,
omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.
20 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min