Jaco Strydom: Niks kan ons skei
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Niks kan ons skei uit Rom 8:38