Huweliksfokus: Lewe vry van geldgierigheid
--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Lewe vry van geldgierigheid uit Hebr 13:5-6