Elna Schoeman oor Ego Eimi (Ek is…)
--:--
Janine gesels met regisseur Elna Schoeman oor die gemeeskapsteater projek in Delmas met die naam Ego Eimi (Ek is…) waar hulle die 7 kerke in Openbaring uitbeeld.