Jaco Strydom - Kyk soos Jesus na die wêreld
--:--
Ons motivering vir die dag kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Kyk soos Jesus na die wêreld uit 2 Kor 5:17