Lumé en Tanya Fourie dans altyd!

Loading player...
Janine gesels met Lumé Fourie oor hoe haar dans en hoe haar verhouding met Jesus haar jonge lewe verryk. Sy was onlangs in Ierland waar sy aan die wêreldkampioenskap van die World Lyrical Dance Federation deelgeneem het, en selfs ‘n paar titels verower het! Tanya Fourie, haar ma gesels saam.
22 Sep 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min