Radio Kansel Oberammergau passiespele toer 14 Sept tot 24 September 2022

Loading player...
Wynand gesels met Ds Karel Verhoef, Hoof Uitvoerende Beampte van Radio Kansel, oor sy belewenis van die pas afgelope Radio Kansel Oberammergau passiespele toer, asook die hoogtepunte van 'n paar van die mense wat saamgegaan het.
4 Oct 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min