#U-Harties Jeugweek vir ewig!

Loading player...
Janine gesels met Rika Jansen van Vuuren, Nelus Hatting en Kahrien van Vuuren, oor #U-Harties, die Jeugweek wat hulle in Hartebeespoort gehou het, wat die skole en kerke verenig het in effektiewe gebed en koninkrykswerk.
5 Oct 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min