Romeine 1:20 - God openbaar in Asteroïdes

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Ruimte fisikus Dr Ruhann Steyn oor Asteroïdes en hoe die Here Homself in hierdie stukkie skepping openbaar het.
10 Oct 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min