Johann Els gesels met Arno Claassen oor sy boek – Letters to my Daughter, en ons wonder oor hoe ‘n Pa die Here se die liefde vir sy dogter kan uitleef.
25 Oct 2022 11PM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit Handelinge 4:32.
Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings.
Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek.
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.”
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.