Hennie Schmidt - Rapportryerbeweging se Bybelvasvra

Loading player...
Janine gesels met Hennie Schmidt wat die koördineerder is van die Rapportryerbeweging Bybelvasvra wat onlangs plaasgevind het. Ons wil die geskiedenis daaragter vasstel en gesels oor sy liefde vir die Woord. Kontak hom op rrbbybelvasvra@gmail.com of 084 603 6037
26 Oct 2022 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min

Did you know - Joy Magazine #10

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
22 Apr 1AM 1 min