Bedagsame Juwele Ontwerp (Carlo Hayes)
--:--
In hierdie week se episode van Mindful Living, gesels Izelle Hoffman met ’n passievolle julweel ontwerper van Pretoria. Carlo Hayes is al vir jare in die bedryf en spesialiseer in diamante en die ontwerp van pasgemaakte juwele vir spesiale geleenthede!
Van bekende afrikaanse sangers tot akteurs en krieketspelers, hy ontwerp vir almal en sy werk spreek vanself.
Om juwele te ontwerp is meer as wat die oog kan sien, dit gaan oor bedagsaamheid en die middeweg tussen wat die klient verkies maar ook wat steeds jou ontwerp stempel dra.