Ps Japie Venter: Die waarheid is in jou hande

--:--
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: Die Waarheid is in jou hande uit 1 Tim 3:15
19 Jan 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Henco Kruger van Kruger Internasionaal

Johann Els praat met Henco Kruger wat mos geldsake namens Kruger Internasionaal gesels op Woensdagmiddae. Ons wil meer omtrend hierdie veelsydige mens uitvind.
16 Mar 10AM 18 min

Prof Francois Möller: Die Eskatologie

Johann Els gesels met Prof Francois Möller, die vise-rektor van Auckland Park Teologiese Seminarium (ATS) en hoof van die departement Dogmatiek en Etiek. Ons gesels oor sy nuwe boek – Die Eskalotogie. Die Eskatologie - Van die Skeppings-sabbat tot die werklikheid van die Hemel.
15 Mar 10AM 18 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 Mar 9AM 5 min

Sandy Schoeman: Rooiletterkind

Johann Els gesels vanmiddag met Sandy Schoeman oor haar getuienis wat vervat is in haar boek – Rooiletterkind.”
14 Mar 10AM 18 min