Simone Anna-Mart Louw se sleutel tot haar sukses

--:--
Johann Els gesels met Simone Anna-Mart Louw oor hoe sy haar matriek saam met Jesus aangepak het, en die verskil wat dit aan alles gemaak het.
24 Jan 2023 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: my dooie dogtertjie

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit…
18 Apr 11AM 6 min

Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots

Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉
16 Apr 10AM 11 min

Wynand du Preez - Waarskuwing teen luiheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Waarskuwing teen luiheid” uit Spreuke 20:4
16 Apr 10AM 5 min

Ps Japie Venter: 'n rustige lewe

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld…
16 Apr 11AM 2 min