Prof Francois Möller: Die Eskatologie
--:--
Johann Els gesels met Prof Francois Möller, die vise-rektor van Auckland Park Teologiese Seminarium (ATS) en hoof van die departement Dogmatiek en Etiek. Ons gesels oor sy nuwe boek – Die Eskalotogie. Die Eskatologie - Van die Skeppings-sabbat tot die werklikheid van die Hemel.