Janine oor die Kronekamp 19 - 21 Mei

--:--
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp wat einde Mei plaasvind saam met die Krone. Die tema is “getrouheid tel” en alle dames is uitgenooi.
21 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Sê jy's jammer

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Sê jy’s jammer!”
31 May 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Soos grassade

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Soos grassade” uit Ps 103:13,15 "Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor hulle wat Hom dien. Die mens se lewensduur is soos gras, soos veldblomme…
30 May 10AM 3 min

Hannelie le Roux - Creative Journaling

Johann Els gesels met Hannelie le Roux oor NaviGate: Beauty for Ashes – dit gaan oor “creative journaling” wat sy saam met die mense doen sommer net daar op haar stoep.
17 May 10AM 15 min