Romeine 1:20 - God openbaar in die Kakkerlak

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers oor die wonder van die Kakkerlak en presies wat die Here omtrend Homself in hierdie higiëniese insek openbaar het.
28 Mar 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Leef doelbewus

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Leef doelbewus” uit Hebr 12:1-2
25 Apr 1AM 4 min

Huweliksfokus: die derde liefde - Eros

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die derde Liefde is Eros Liefde”.
24 Apr 1AM 4 min

Ps Immanuel Landman - Freedom Festival

Janine van Niekerk gesels met Ps Immanuel Landman van Elim Full Gospel Church oor hulle "Freedom Festival" wat die 27ste by hulle gemeente plaasvind.
23 Apr 1AM 7 min