Ps Japie Venter: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing
--:--
Ps Japie Venter van Doxa Deo gesels vandag oor sy tema: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing uit JAKOBUS 3:2, 6 NLV: "Ons maak almal baie foute. Maar ’n mens wat sy tong in toom kan hou, kan dit ook met sy hele liggaam regkry. Die tong is ook ’n vuur. Dit is vol dinge wat jou verhouding met God kan bederf. Dit kan jou hele lewe in vlamme laat opgaan, want die duiwel steek dit aan."
JAKOBUS 3:2, 6 NLV
JAKOBUS 3:2, 6 NLV