Huweliksfokus: Reset jou verhouding
--:--
Ons rig vanmiddag weer die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Reset jou verhouding.”