Ps Japie Venter: Alles en almal
--:--
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Alles en almal” uit Ps 24:1
Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here
Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here