Janine Vorster - Mostertsaad geloof
--:--
Johann Els gesels met Janine Vorster. Sy beskryf haarself as ‘n gewone blinde vrou met buitengewone sig. Haar getuienis gaan jou verseker vanmiddag inspireer om te werk met dit wat die Here jou wel gegee het.