Hein Kruger van Kruger Internasionaal

--:--
Johann Els gesels geldsake met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
10 May 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Japie Venter: Vergifnis

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vergifnis” uit Lukas 23:34 "En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp."
26 Sep 11AM 4 min

Gerda Potgieter: die agenda van media

Johann Els gesels met Gerda Potgieter. Sy is ‘n ervare PR-, bemarkings- en publiseringspraktisyn en uitgewer van die “Devoted” tydskrif. Sy het die media aanvalle op die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal deeglik ondersoek op soek na die agenda daaragter.
21 Sep 10AM 18 min

Jannie Putter: sekerheid of onsekerheid?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: ““Sekerheid of Onsekerheid” uit 2 Tim 1:7 “God gee ons immers nie ñ gees van vreesagtigheid noe, maar ñ gees van krag, liefde en selfbeheersing.”
21 Sep 11AM 5 min

Kalaharistories: smeekgebed

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Smeekgebed” uit Ps 147:3
21 Sep 11AM 6 min