Ds Karel Verhoef en Wanda Bam: "Belê in ons toekoms."

Loading player...
Saam met ons in die ateljee is Ds Karel Verhoef, Hoof Uitvoerende Beampte van Radiokansel, en op die lyn is Wanda Bam, waarnemende Bestuurshoof van Radio Kaapse Kansel. Ons gesels oor die tema: "Belê in ons toekoms." Kom ons belê in hul toekoms want hulle is die Christelike leiers van môre.
23 May 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min