Romeine 1:20 - God openbaar in die Veevlieëvanger
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help voëlkenner, Andrew Buitendach, ons om Veevlieëvanger 3 keer vinnig te sê voordat hy die Here in hierdie prag voëltjie soek.