Ps Japie Venter: Soos grassade

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Soos grassade” uit Ps 103:13,15
"Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor hulle wat Hom dien. Die mens se lewensduur is soos gras, soos veldblomme wat welig blom."
30 May 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
3 Jun 11AM 5 min

Wynand du Preez - Eer die armes

Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31
4 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories- 4 woorde van hoop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55
4 Jun 11AM 2 min

Paul Loots en die komberse vir Danville

Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen…
2 Jun 10AM 12 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom.
2 Jun 11AM 5 min