15-17 SEPTEMBER RADIO KANSEL KAMP OP BUFFELSPOORT

Loading player...
Reynno Wepener kuier by ons in die ateljee om meer te vertel van die Radio Kansel Kuier naweek op Buffelsfoort ATKV oord en wat alles daardie naweek aangebied gaan word
20 Jun 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min