Kobus Olivier: Met My Honde

Loading player...
Ons gaan na ‘n Brac, ‘n Kroatiese eiland in die Adriatiese see. Janine van Niekerk gesels met Kobus Olivier, wat met net ʼn rugsak en sy vier geliefde honde uit Kiëf in Oekraïne gevlug het, en hoe hy Jesus op pad beleef het.
5 Jul 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min