Romeine 1:20 - God openbaar in ons bloedselle

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons jou bloedselle met die hulp van spesialis verpleegkundige, Izelle Loots, en ons soek in hierdie wonderwerk wat die Here omtrend Homself openbaar het.
25 Jul 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min