Jaco Strydom: Sigbare geloof

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Sigbare geloof” met verwysing na Matt 25
15 Aug 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min