Hoekom jy Radiokansel se Woordkamp nie moet misloop nie!

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met drie van die ander mense wat help aanbied aan die Radiokansel Woordkamp wat 6 – 8 Oktober By La Wiida Lodge net buite Pretoria plaasvind. Izelle, Paul en Yolande Loots kuier saam oor die verskil wat dit maak om die Woord te bly lees in hierdie lewe.
16 Aug 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vita Lu - Ek is Meer

Janine van Niekerk gesels met Vita Lu, ‘n landopmeter (nie landmeter nie) met ‘n passie vir rock musiek skryf, al wil sy dit nie self sing nie. So ons praat oor haar pad met Jesus en haar musiek.
5 Mar 1AM 15 min

Lynette Beer: Wees net eers rustig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wees net eers rustig” uit Ps 32:8
5 Mar 12AM 4 min