Ps Japie Venter: om in God te wandel

--:--
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om in God te wandel” uit EFÉSIËRS‬ ‭4:1‬ ‭AFR53‬‬
"EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,"
5 Dec 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Mark Taljaard - Die Woord

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy liefde vir die Woord
22 Feb 9AM 12 min

Dr Carin Strydom

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor die vier hoekstene van ‘n suksesvolle SMME tydens ‘n moeilike ekonomiese periode.
21 Feb 9AM 9 min