Esther Taljaard - Digitale Evangelisasie

Loading player...
Johann Els gesels met Esther Taljaard van Starway Academy oor die potensiaal van Digitale evangelisasie - die skep van relevante Christelike inhoud wat versprei word deur Jesus-volgeling (Invloedrykes) op alle sosiale media platforms.
15 Feb 2024 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 4 March

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
4 Mar 10AM 5 min

Retief Burger - God Geseënde Kruis

Johann Els gesels met Retief Burger. NuweLof is ‘n Aanbiddingsbeweging van bekendes soos Retief, Louis Brittz, Stass van Onbeskaamd, Zaretha, Stella ens wat saam nuwe Afrikaanse Lof en Aanbiddingsliedere vir kerke skryf. Die nuutste een is perfek vir Paasfees. Retief sing hom en sy naam is “God geseënde Kruis” en…
4 Mar 9AM 13 min

Wynand du Preez - Tiende is nie belasting betaal nie

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Tiende is nie belasting betaal nie” uit 2 Kor 9.
5 Mar 10AM 6 min

Kalaharistories: Boots en all uitverkoop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Boots en all uitverkoop” uit 2 Kor 4:15
5 Mar 10AM 6 min

Michelle Eybers is diep gered

Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart, juis omdat sy ‘n kragtige, bemoedigende getuienis het, wat sy dan vanmiddag met ons deel.
3 Mar 9AM 17 min