Romeine 1:20 - God openbaar in die Sonvis

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, oor die wonder van die Sonvis.
20 Feb 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Witkruisvleivalk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Andrew Buitendach oor hoe die Here Homself openbaar het in…
21 Apr 1AM 6 min

Jaco Strydom - Vind jou vreugde in die Here

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vind jou vreugde in die Here” wat natuurlik uit Fil 4:4 kom
21 Apr 1AM 2 min

Dr Chuck Day - Be patient with yourself

We start off with Dr. Chuck Day, who is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Proverbs 4:18 – and how you need to have patience with yourself.
20 Apr 1AM 5 min

Nicolas Mfecane - church planter and missionary in Knysna

Wynand spoke to this disciple and follower of our LORD JESUS who works hard in Knysna, in various areas of his calling, particularly amongst the young Xhosa men, when they are called to the mountains to do initiation. He also works with motorcycle groups and plants churches.
20 Apr 1AM 20 min

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
17 Apr 1AM 11 min